Nuusbriewe - Hier volg ons nuusbriewe (PDF): Maart 2016 Desember 2015 September 2015 Junie 2015 Maart 2015 November 2014
Ons Logo - Waarvoor staan Sentraal se logo? Die kruisevangelie staan altyd sentraal in Stellenbosch-sentraal. In ons logo is die kruis sentraal in die sentrum van alles. Die twee kleiner kruise herriner ons aan die sondaars wat saam met Christus gekruisig is. Onvermydelik dink ’n mens aan die woorde van Jesus: “Vandag sal jy saam met my in… Continue reading