|
Eredienste MEDEDELINGS SKAKEL
Kwartaal:
Sondagoggend:
- 09:30 Erediens in die Kerksentrum
- 19:00 Aanddiens in die kerksentrum
Vakansies:
Sondagoggend: 09:30 Erediens in Kerksentrum
Moederskamer
Vir ouers met babas. U vind die Moederskamers se ingang aan Martinsonweg se kant van die gebou. Daar is gereseveerde parkering beskikbaar.
Gestremdes
Aan Martinsonweg se kant van die gebou is daar gereseveerde parkering beskikbaar.
Kategese
Graad R-6-7
Sondagoggend tydens die erediens. Kategese word in die kategeseklasse by die Kerksentrum aangebied.
Graad 8-9
Gedurende die week- Woensdagaand 18:00-19:00.
Graad 10
Gedurende die week- Woensdag of Donderdagaand 18:00-19:00.
Belydenisklas
Gedurende die week- Woensdag of Donderdagaand 18:00-19:00. Kontakpersoon: Francois Lamprecht, tel no 082 374 3983
Jeugaksie
Soos aangedui op die Kalender. Vir verdere inligting kontak Francois Lamprecht by 082 374 3983 (enige tyd).
|