DRAMAties is ‘n manier wat ons getuienis lewer van ‘n great God. Enigiemand wat ‘n UITSTEKENDE drama-stuk kan waardeer sal dit geniet! Jaarliks voer ons só ‘n toneelstuk op by die gemeente waar die cast en die crew uit die jeug bestaan. Ons bou saam, ons verf saam, ons leer saam woorde. Hoop om julle daar te sien!

As jy hiervan wil deel wees, gesels met Mardi (0832294164).