IMAGE is ‘n bediening net vir jong dames. Dit is waar ons luister na wat God van jou dink en waar jy leer hoe om oor jouself en ander te dink en voel. Word deel van ons group op Facebook!

Image Meisiebediening Facebook-groep