Koskas

Ons samel kos in vir behoeftes wat ons van te hore kom. Enige geblikte kos wat geen gaarmaak vereis nie is welkom! Alle blikkies en nie-bederfbare produkte kan by die kerkkantoor afgegee word.