Die uitreik-groepe het ‘n hart wat omgee vir mense. Hulle hou hulle ore oop vir die behoeftes rondom ons en doen iets daaromtrent.

As jy wil deel wees van hierdie groep, gesels met Mardi (0832294164).