Kleingroepe

Nuut by ons? Of is jy op soek na ‘n manier om mense te leer ken en deel te wees van die geloofsgemeenskap? Skakel in by jou wyk en/of ‘n Bybestudiegroep! As jy nie weet in watter wyk jy is nie, kontak gerus die Kerkkantoor.

Bybelstudiegroepe

Kontak gerus die Kerkkantoor vir meer inligting indien u deel wil word van ‘n Bybelstudiegroep.