Belydenisgroep Die belydenisgroep vergader Sondag-aande om 17:00 in die Kerkruimte. Vir meer inligting, kontak die Kerkkantoor.