Oggenddiens

Sondag-oggende 09:30 – Erediens in die kerksentrum.

Moederskamer

Vir ouers met babas wat gemakliker sal voel so, die moederskamer se ingang is aan Martinsonweg se kant van die gebou. Daar is gereserveerde parkering beskikbaar.

Gestremdes

Aan Martinsonstraat se kant van die gebou is daar gereserveerde parkering beskikbaar.

Aanddiens

Sondag-aande 19:00 (Tydens skoolkwartale) – ‘n Informele erediens spesiaal gefokus op die jeug in die kerksentrum. Jonges van gees van enige ouderdom is welkom!