Jeugdiens

Sondag-aande 18:00 (Tydens skoolkwartale) – ‘n Informele erediens spesiaal gefokus op die jeug in die kerksentrum. Jonges van gees van enige ouderdom is welkom!