Ons is oortuig daarvan dat kerkwees nie daaroor gaan om net te ontvang nie, maar om aktief besig te wees om die sade van God se koninkryk te saai omdat ons REEDS so baie genade ontvang het. Die jeug is ‘n belangrike deel van hierdie koninkryk en Jeuggroepe is die manier wat ons ook betrokke en aktief raak daarin!
Lees gerus meer oor ons verskillende jeuggroepe: